Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 31:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe beveel Saul sy wapendraer: “Vat jou swaard en steek my daarmee dood voordat hierdie onbesnede Filistyne my doodsteek en my verneder.” Maar sy wapendraer was bang en wou dit nie doen nie. Toe vat Saul self die swaard en val daarin.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 31

Kyk 1 Samuel 31:4 in konteks