Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 31:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Intussen het die Filistyne Israel aangeval. Die Israeliete het op die vlug geslaan. Baie van hulle het teen die hange van Gilboaberg gesneuwel.

2. Die Filistyne het hulle op Saul en sy seuns toegespits en al drie seuns, Jonatan, Abinadab en Malkisua, doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 31