Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here roep hom toe vir die derde keer, en weer hardloop hy na Eli toe. “Hier is ek,” sê hy. “U het my tog geroep.”Toe besef Eli dat dit die Here is wat die seun geroep het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:8 in konteks