Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe roep Akis vir Dawid. “So waar as die Here leef,” sê hy, “jy is betroubaar en getrou in alles wat jy doen. Vandat jy by my is tot nou toe het jy niks verkeerds gedoen nie. Ek dink julle is reg, maar die Filistynse vorste wil niks van jou weet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:6 in konteks