Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid van Nabal se dood hoor, sê hy: “Prys die Here wat Nabal vergeld het vir die onreg teenoor my en my verhinder het om dit self te doen. Nabal het hierdie straf oor homself gebring.” Daarna het Dawid boodskappers na Abigajil toe gestuur en gevra dat sy met hom moes trou.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:39 in konteks