Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Abigajil by haar huis terugkom, was Nabal besig met ’n groot onthaal en het hy soos ’n koning feesgevier. Omdat hy dronk was, het sy vir hom niks gesê voor die volgende oggend nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:36 in konteks