Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy manskappe het toe na Keïla toe gegaan. Hulle het die Filistyne verslaan, al hulle vee buitgeneem en die inwoners van Keïla bevry.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:5 in konteks