Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:27-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. ontvang Saul ’n dringende boodskap: “Maak gou! Die Filistyne is besig om strooptogte in Israel uit te voer!”

28. Saul moes toe noodgedwonge die agtervolging staak en terugkeer huis toe om die Filistynse inval te keer. Van toe af is daardie plek die Rots van Skeiding genoem.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23