Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Al wat ek hier het,” antwoord Agimelek, “is die swaard van Goliat die Filistyn wat jy in die vallei van die groot boom doodgemaak het. Dit is toegedraai in ’n mantel agter die skouerkleed. Jy kan dit vat as jy wil, want daar is niks anders hier nie.”“Daar is niks beters as dié swaard nie. Gee dit vir my!” sê Dawid.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:9 in konteks