Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koning het my op ’n geheime sending gestuur,” sê Dawid. “Hy het my verbied om vir enigiemand te sê hoekom ek hier is. Ek het my manskappe aangesê om my op ’n bepaalde plek te ontmoet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:2 in konteks