Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Daarom het hy gemaak of hy mal is deur teen die poorte te krap en sy spoeg teen sy baard te laat afloop.

14. Toe sê Akis vir sy amptenare: “Kan julle nie sien die man is mal nie? Hoekom bring julle hom na my toe?

15. Het ons nog mal mense nodig dat julle hom na my toe bring om voor my mal te wees? Hoekom moet ek so iemand in my huis toelaat?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21