Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die seun weg is, kom Dawid uit sy wegkruipplek by die kliphoop en buig drie keer diep voor Jonatan. Hulle het mekaar omhels en gegroet. Albei was in trane, Dawid meer as Jonatan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:41 in konteks