Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: ‘Laat my asseblief toe om die familie-offer op die dorp by te woon. My broer het my beveel om te kom. As jy dit goedvind, gee my toestemming om te gaan en my broers te besoek.’ Dis hoekom hy nie hier by die koning se tafel is nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:29 in konteks