Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal dan ’n seun stuur om die pyle te gaan soek. As ek vir hom sê: ‘Hulle is aan die duskant; bring dit,’ weet dan so waar as die Here leef dat alles reg is en dat daar geen probleme is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:21 in konteks