Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal jou nageslag voor sy nageslag kom buig en vir geld of ’n stukkie brood bedel. Hulle sal sê: ‘Gee ons asseblief werk in een van die priesterordes sodat ons kos kan hê om te eet.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:36 in konteks