Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog sal Ek een man spaar om by die altaar te dien. Wanneer jou oë dof word en jou kragte min, sal jou afstammelinge in die fleur van hulle lewe sterf.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:33 in konteks