Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer iemand teen ’n medemens sondig, kan God oordeel. Maar as iemand teen die Here sondig, wie sal dan vir hom intree?” Maar Eli se seuns wou nie na hulle pa luister nie, want die Here het alreeds besluit dat hulle moet sterf.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:25 in konteks