Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eli was al bejaard, maar hy het geweet wat sy seuns besig was om aan die Israeliete te doen. So het hy geweet dat sy seuns die jong vroue by die ingang van die tent van ontmoeting seksueel misbruik.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:22 in konteks