Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en dit in die pot of bak steek. Alles wat aan die vurk vassit, het die priesters dan vir hulle geneem. Dit was die gebruik vir al die Israeliete wat na Silo toe gekom het om te offer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:14 in konteks