Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe het Hanna gebid:“My hart is bly in die Here!Kyk hoe het die Heremy geseën!Nou kan ek my vyande antwoordterwyl ek my verblyoor u verlossing.

2. Niemand is heilig soos die Here nie!Niemand is U gelyke nie;daar is geen Rots soos ons God nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2