Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het ’n bose gees wat deur God gestuur is, vir Saul beetgepak sodat hy in sy huis soos ’n besetene opgetree het. Dawid het weer op die lier begin speel soos hy gewoonlik gedoen het. Saul het egter ’n spies in sy hand gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:10 in konteks