Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Dawid met Saul gepraat het, het Saul se seun Jonatan baie geheg geraak aan Dawid. Daar was dadelik ’n band tussen hulle sodat hulle boesemvriende geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:1 in konteks