Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die manskappe van Israel en Juda het opgespring en met ’n geskree die Filistyne agternagesit tot by die ingang na Gat en die poorte van Ekron. Die gesneuweldes van die Filistyne het gestrooi gelê langs die pad vanaf Saärim na Gat toe en tot by Ekron.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:52 in konteks