Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele wêreld sal weet dat Israel ’n God het. Almal sal weet dat die Here nie swaard en spies nodig het om sy mense te red nie. Die oorlog is die Here s’n, en Hy sal julle in ons mag oorgee!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:47 in konteks