Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het ook sy swaard bo-oor sy uitrusting vasgemaak. Toe hy probeer loop, kon hy nie, want hy het dit nog nie vantevore gedra nie. “Ek kan nie hiermee loop nie,” sê hy. “Ek is nie daaraan gewoond nie.” Daarom het hy die uitrusting uitgetrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:39 in konteks