Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid het volgehou: “Ek pas my pa se skape op,” sê hy. “As ’n leeu of ’n beer kom om ’n lam uit die trop weg te dra, sit ek hom agterna.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:34 in konteks