Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here sê vir Samuel: “Moenie volgens voorkoms of grootte of liggaamsbou oordeel nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here neem nie besluite soos mense nie! Mense oordeel volgens uiterlike voorkoms, maar die Here kyk na die binnekant.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:7 in konteks