Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Isai het ’n jong bokkie geneem, kos en wyn op ’n donkie gelaai en dit alles saam met sy seun Dawid na Saul toe gestuur.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:20 in konteks