Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy stuur ook ’n boodskap aan die Keniete: “Gee pad tussen die Amalekiete, anders sal julle saam met hulle omkom. Julle was Israel immers goedgesind toe hulle uit Egipte opgetrek het.” Die Keniete het toe padgegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:6 in konteks