Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die soldate het van die diere gespaar,” antwoord Saul. “Hulle het die beste van die skape en die beeste van Amalek saamgebring om vir die Here u God te offer. Al die ander het ons vernietig.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:15 in konteks