Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy neem toe twee osse, sny hulle in stukke en stuur dit met boodskappers deur die hele Israel en laat weet: “Dis wat sal gebeur met die beeste van elkeen wat nie saam met Saul en Samuel optrek nie!” Die skrik van die Here het die mense oorval en hulle het soos een man opgeruk.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:7 in konteks