Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het toe van die landerye af gekom waar hy besig was om te ploeg. Met sy tuiskoms vra hy: “Wat gaan aan dat almal so huil?” Hulle vertel hom toe van die boodskap van Jabes.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:5 in konteks