Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee ons sewe dae om boodskappers deur die hele Israel te stuur!” antwoord die leiers van Jabes. “As niemand van ons bloedverwante tot ons redding kom nie, sal ons tot jou voorwaardes instem.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:3 in konteks