Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende môre het Saul sy leër in drie afdelings verdeel. Voor dagbreek het hy ’n verrassingsaanval teen die Ammoniete geloods en hulle tot die middag toe afgemaai. Die oorblyfsel van hulle leër was so verjaag dat daar nie twee van hulle bymekaargebly het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:11 in konteks