Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n keer toe hulle weer by Silo was, het Hanna ná die offermaaltyd na die heiligdom van die Here gegaan. Die priester Eli het op sy gewone plek by die ingang gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:9 in konteks