Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke jaar het Elkana en sy gesin na Silo toe gegaan om daar te aanbid en offers vir die Here, die Almagtige, te bring. Die priesters van die Here daar was Hofni en Pinehas, die twee seuns van Eli.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:3 in konteks