Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gesin het vroeg die volgende oggend opgestaan. Nadat hulle die Here aanbid het, is hulle terug huis toe in Rama. Elkana het by Hanna geslaap en die Here het Hanna se versoek onthou.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:19 in konteks