Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n gelofte maak: “O Here, Almagtige, as U tog net my verdriet wil raaksien en my gebed verhoor en vir my ’n seun gee, sal ek hom vir U teruggee. Lewenslank sal hy aan U behoort. As teken daarvan sal sy hare nooit gesny word nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:11 in konteks