Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Ulam was almal vaardige soldate en ervare boogskutters. Hulle het baie kinders en kindskinders gehad, 150 in totaal. Hulle was almal afstammelinge van Benjamin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8

Kyk 1 Kronieke 8:40 in konteks