Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Bela was Esbon, Ussi, Ussiël, Jerimot en Iri. Hierdie vyf soldate was die leiers van families. Die totale aantal manne wat vir militêre diens beskikbaar was, was 22 034. Almal van hulle se name is opgeteken in hulle geslagsregister.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:7 in konteks