Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van hierdie afstammelinge van Aser was die leier van ’n familiegroep. Hulle was ook almal vaardige soldate en prominente leiers. Daar was 26 000 manne wat vir militêre diens beskikbaar was tussen hulle afstammelinge wat in die geslagsregister opgeteken is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:40 in konteks