Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Langs die grens van Manasse was die stede van Bet-San, Taänak, Megiddo en Dor, almal met hulle omliggende dorpies. Die afstammelinge van Josef, die seun van Israel, het hier gewoon.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:29 in konteks