Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Efraim by sy vrou geslaap, en sy het swanger geword en geboorte aan ’n seun gegee. Efraim het hom Beria genoem as gevolg van die tragedie wat die familie getref het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:23 in konteks