Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Tola was Ussi, Refaja, Jeriël, Jagmai, Jibsam en Samuel. Elkeen van hulle was ’n leier van hulle familie. Teen die tyd van koning Dawid was 22 600 manne vir militêre diens beskikbaar uit dié families.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:2 in konteks