Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net Aäron en sy afstammelinge het as priesters gewerk. Hulle het die offers op die brandofferaltaar en die wierookaltaar aangebied, en al die ander werk in die Allerheiligste gedoen. So het hulle Israel met God versoen deur al die bevele te volg wat Moses, die kneg van God, gegee het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:49 in konteks