Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:20-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Die afstammelinge van Gerson was Libni, Jagat, Simma,

21. Joag, Iddo, Serag en Jeatrai.

22. Die afstammelinge van Kehat was Amminadab, Korag, Assir,

23. Elkana, Abiasaf, Assir,

24. Tagat, Uriël, Ussia en Saul.

25. Die afstammelinge van Elkana was Amasai, Agimot en Elkana.

26. Die seuns van Elkana was Suf, Nagat,

27. Eliab, Jerogam, Elkana en Samuel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6