Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die seuns van Levi was Gerson, Kehat en Merari.

2. Die afstammelinge van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.

3. Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.

4. Eleasar was die pa van Pinehas. Pinehas was die pa van Abisua.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6