Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

500 van hierdie invallers van die stam van Simeon het na Seïrberg getrek, gelei deur Pelatja, Nearja, Refaja en Ussiël, almal seuns van Jisi.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:42 in konteks