Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Esra was Jeter, Mered, Efer en Jalon. Mered het met ’n Egiptiese vrou getrou, wat die ma geword het van Mirjam, Sammai en Jisbag, wat die pa van Estemoa was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:17 in konteks