Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meonotai was die pa van Ofra. Seraja was die pa van Joab, die stigter van die Vakmansdal, so genoem omdat daar baie ambagsmanne gebly het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:14 in konteks